Ek studeer tans BA Kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. My belangstellings sluit onder andere boeke, musiek, kuns, mense, reis en skryf in. Ek hou van mense met goeie musieksmaak en ‘n sin vir humor. My tuisdorp is Hartenbos, in die Wes-Kaap, so ek is ‘n gebore see-mens. Ek is mal oor die natuur, oor avontuur en die stories van die lewe. Ek is ontsettend lief vir kaneel. Ek droom groot, en ek glo nie in stilbly nie.
Well done Rouxne! Ek sien uit om meer te lees! 🙂
LikeLike