Worcester

Maak nie saak in watter straat jy is nie, die berge lê altyd iewers voor jou in die verte. Beeldskoon, rustig, net soos Worcester. Die mense hier is nie gejaagd nie. Daar is altyd nog ‘n bietjie tyd vir groet, geselsies aanknoop, mekaar help. Ek was bevoorreg om vir ‘n paar dae hierdie gemeenskap vol…

Seedigters

Ek draf nie baie nie. Oor die algemeen verkies ek mos maar swem of stap, indien ek die dag besluit om aktief te wees. Maar wanneer ek draf, doen ek dit hier: langs die ATKV Wandelroete in my eie vakansiedorp-tuiste, Hartenbos. Die roete is al daar vandat ek kan onthou. Dit was wel eers later…

In die tyd van droogte

Dié wat gewoonlik op hoogte bly van die nuus, of dié wat in die dag buitentoe gaan en agterkom hoe hulle net outomaties begin sweet, sal al bewus wees van die feit dat ons land tans ‘n hewige droogte ervaar. Die Noordwes-provinsie, onder andere, is ook as ‘n ramp-sone verklaar deur die een of ander…

Iets in Engels

‘n Kort gedig – meer van ‘n gedagte, eintlik. Oop vir interpretasie. Remember Remember the day we said goodbye? I remember the day, it rained: I poured out my heart like tears, and you silently told me yours had changed.

Van ‘n vriend

Ek het die kopiereg van hierdie gedig by ‘n vriend van my gekry, wat graag anoniem wil bly maar wat eintlik ‘n diep hart het wat met die wêreld gedeel behoort te word – sonder dat hy dit weet. Let wel, weereens, dit is nie my eie nie. Maar ek voel dis ‘n goeie dag…